Jongste nuus

Stigtingsdag Geloftefeeste 2025

Stigtingsdag Geloftefeeste 2025

Verskeie Geloftefeeste vind hierdie week plaas ter viering van die Van Riebeeckgelofte van 6 April 1654. Feeste vind o.a. plaas by die CVO-skool Lichtenburg, die Afrikaanse Protestantse Kerk Bainsvlei in Bloemfontein, sowel as by die Paardekraal Monument in...

read more
Kennisgewing: Alle Geloftefeeste- en dienste

Kennisgewing: Alle Geloftefeeste- en dienste

AAN: ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE Goeiedag almal, Geloftefeeste en -dienste 2024 en 2025 Eerstens, dank en waardering aan almal wat gehelp het om verlede jaar vir Geloftedag 'n Geloftefees of -diens te gereël het. Volgens die terugvoer wat ontvang...

read more
Geloftedag 2024

Geloftedag 2024

In Desember 1994 berig Beeld oor die "laaste Geloftedag." Geloftedag sou volgens hulle in 1995 nie meer bestaan nie aangesien dit vervang word met Versoeningsdag. En hul profesie het amper waar geword. Minder en minder mense het Geloftefeeste bygewoon.  Ek onthou as...

read more
Gelofteherdenking 2024

Gelofteherdenking 2024

AAN ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE   Goeiedag almal Gelofteherdenking 2024 Dit is 'n behoefte om u te bedank vir u uitstekende samewerking om vanjaar u Geloftefees of -diens so flink te organiseer het en die reëlings deur te gegee het vir opname in...

read more
Beroep vir inligting — 2024

Beroep vir inligting — 2024

AAN: ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE Terwyl besef word dat dit vir organiseerders van Geloftefeeste en -dienste vanweë verskeie redes soms moeilik is om hul reëlings agtermekaar te kry, word tog gevra vir begrip van die waarde van ‘n ...

read more
Diaspora — Suid-Afrika bly in die bloed

Diaspora — Suid-Afrika bly in die bloed

Terwyl soveel Suid-Afrikaners al die afgelope nagenoeg drie dekades geëmigreer het, is dit opmerklik dat die vaderlandswortels sterk bly en dat daar steeds ‘n hunkering bestaan na die land, na agterblewende famile en vriende en na die Afrikanerkultuur met sy vele...

read more
Geloftefees in die buiteland

Geloftefees in die buiteland

Die viering van Geloftefees deur Afrikaners woonagtig in die buiteland in verskeie lande kring al wyer uit, soos blyk uit hierdie boodskap wat DitsemBlits as samesteller van die Geloftefeeskalender van Danie Uys in Melbourne ontvang het: Ons nooi almal vriendelik uit...

read more
Share This