Geloftefeeste en/of -dienste 2025: Geloftefeeskalender

Geloftefeeste en/of -dienste 2025: Geloftefeeskalender

AAN: ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE Goeiedag almal Geloftefeeste en/of -dienste 2025: Geloftefeeskalender Waar ons ons nou reeds in die tweede helfte van vanjaar bevind, word u hiermee versoek om solank u gefinaliseerde programme vir u Geloftefeeste...
Stigtingsdag Geloftefeeste 2025

Stigtingsdag Geloftefeeste 2025

Verskeie Geloftefeeste vind hierdie week plaas ter viering van die Van Riebeeckgelofte van 6 April 1654. Feeste vind o.a. plaas by die CVO-skool Lichtenburg, die Afrikaanse Protestantse Kerk Bainsvlei in Bloemfontein, sowel as by die Paardekraal Monument in...
Kennisgewing: Alle Geloftefeeste- en dienste

Kennisgewing: Alle Geloftefeeste- en dienste

AAN: ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE Goeiedag almal, Geloftefeeste en -dienste 2024 en 2025 Eerstens, dank en waardering aan almal wat gehelp het om verlede jaar vir Geloftedag ‘n Geloftefees of -diens te gereël het. Volgens die terugvoer wat...
Geloftedag 2024

Geloftedag 2024

In Desember 1994 berig Beeld oor die “laaste Geloftedag.” Geloftedag sou volgens hulle in 1995 nie meer bestaan nie aangesien dit vervang word met Versoeningsdag. En hul profesie het amper waar geword. Minder en minder mense het Geloftefeeste bygewoon.  Ek...
Gelofteherdenking 2024

Gelofteherdenking 2024

AAN ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE   Goeiedag almal Gelofteherdenking 2024 Dit is ‘n behoefte om u te bedank vir u uitstekende samewerking om vanjaar u Geloftefees of -diens so flink te organiseer het en die reëlings deur te gegee het vir...