Videokanaal

Hierdie is ‘n toegewyde videokanaal waarop o.a. organiseerders en mense wat Geloftefeeste en -dienste bywoon, videos van hul geleenthede kan plaas. Videogrepe kan gestuur word aan 082 773 2150 of gelofte@ditsem.net, met die volgende formaatvereistes:

* Dit moet so kort en informatief moontlik wees en nie langer as 7 minute per greep nie.

* Dit moet vergesel wees van ‘n naam en plek van die geleentheid en moet ‘n bondige veskrywing bevat van maksimum 20 woorde.

Die administrateurs van hierdie webwerf behou die reg voor om ‘n videogreep na vereistes te redigeer en wel sonder om die basiese boodskap van die videogreep te verander.

Die Gelofte van Bloedrivier 2024

Steve Hofmeyr oor Geloftedag

The Vow: God’s intervention at the Battle of Blood River

Hoekom herdenk jongmense die Gelofte?

Steve Hofmeyr: 16 Desember 2024

Share This