Sosiale media

Ten einde openbare kommunikasieplatforms vir die Gelofte en vir wat daarmee saamgaan te skep en te verbreed, is die volgende toegewyde sosiale media, in die vorm van interaktiewe toegangskakels, geskep:

  • Geloftefeeskalender Facebook

 

  • Geloftefeeste WhatsApp – (Gebruik Whatsapp skakel regs onder op webblad vir effektiewe kommunikasie.)

Geloftefeesgangers en ander bona fide belangstellendes is welkom om daarvan gebruik te maak. Kom ons gesels en ruil inligting uit!

Dit word egter versoek dat plasings beperk word tot die onderwerp van die Gelofte en wat daarmee saamgaan, dat geen neerhalende opmerkings gemaak word nie en dat Skriftuurlike en politieke twisgesprekke vermy word.

Share This