Programmateriaal

Met dié dat organiseerders van Geloftefeeste soms sukkel om geskikte feessprekers en selfs leraars te kry, word daarop gewys dat uitstekende videos beskikbaar is omtrent die Slag van Bloedrivier en die betekenis van die Gelofte. Van hierdie videos kan dan op grootskerm by ‘n Geloftefees of diens gespeel word. Hierdie praktyk kan selfs ‘n feesrede of geskiedkundige vertelling vervang. Wat ook beskikbaar is of self van YouTube afgelaai kan word, is gepaste liede met woorde en klank/musiek en dan kan dit vir samesang vertoon word op dieselfde wyse as hierbo.

Hiermee skakels na ‘n aantal videoproduksies gemaak deur Boermedia en waarin verskillende aspekte van die Gelofte belig word:

Geloftedag saam met jou kinders

Bloedrivier: Toe die Skepper ingetree het

Ons Gelofte: Dit was ‘n wonderwerk

Die Gelofte op ons skouers

Die Gelofte: Relevansie vir vandag

Bloedrivier: ‘n Holistiese verduideliking

Ou Grietjie – Gedig deur Sonika Bothma

Geloftefees 2022 by VTM Pretoria

Ghapi sing Die Geloftelied

Bloedrivier Gelofte – Kom in die LAER!

Texas Boere cowboy to young people about Day of the Vow

Share This