Jongste nuus

Gelofteberaad te Pretoria op 7 September 2024

Gelofteberaad te Pretoria op 7 September 2024

Rakende die herdenking van die Gelofte van Bloedrivier, het die FAK in Pretoria die volgende uitnodiging uitgestuur: Hiermee nooi ons met graagte al die verteenwoordigers van die verskeie Geloftefeeste uit na die FAK se Gelofteberaad van 2024. Die beraad het ten doel...

read more
Inligting vir 2024 Geloftefeeskalender

Inligting vir 2024 Geloftefeeskalender

DitsemBlits is tans besig met insameling van gegewens van Geloftefeeste en -dienste wat vir vanjaar op 16 Desember en rondom hierdie datum beplan word. Met die oog hierop is reeds twee omsendbriewe aan organiseerders van Geloftegeleenthede gestuur, nie net in...

read more

Programmateriaal vir Geloftefeeste en -dienste

Met dié dat organiseerders van Geloftefeeste soms sukkel om geskikte feessprekers en selfs leraars te kry, word daarop gewys dat uitstekende videos beskikbaar is omtrent die Slag van Bloedrivier en die betekenis van die Gelofte. Meer besonderhede hieroor is by die...

read more

Samestelling van die 2024 Kalender

DitsemBlits is tans besig met die samestelling van die 2024 uitgawe van die Geloftefeeskalender en vir doeleindes daarvan word inligting van feeste en -dienste in die volgende basiese formaat versoek.:  Bevestiging van die naam van die Geloftefees of –diens. Die...

read more
Share This