Weens die verwoestende veldbrand wat op 4 Desember die Wilgefontein Geloftefeeshuis in puin gelê het, verskuif die feesvieringe op Maandag, 16 Desember 2024 na die NG kerksaal op Greylingstad. Jammer vir die ongerief. Die rigtingaanwysing is https://maps.app.goo.gl/wWUgRoqJyvc1h2Ja6
