by Adi | Dec 5, 2024 | Nuus
Weens die verwoestende veldbrand wat op 4 Desember die Wilgefontein Geloftefeeshuis in puin gelê het, verskuif die feesvieringe op Maandag, 16 Desember 2024 na die NG kerksaal op Greylingstad. Jammer vir die ongerief. Die rigtingaanwysing is...
by Adi | Nov 8, 2024 | Nuus
AAN: ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE Terwyl besef word dat dit vir organiseerders van Geloftefeeste en -dienste vanweë verskeie redes soms moeilik is om hul reëlings agtermekaar te kry, word tog gevra vir begrip van die waarde van ‘n ...
by Adi | Nov 8, 2024 | Nuus
Terwyl soveel Suid-Afrikaners al die afgelope nagenoeg drie dekades geëmigreer het, is dit opmerklik dat die vaderlandswortels sterk bly en dat daar steeds ‘n hunkering bestaan na die land, na agterblewende famile en vriende en na die Afrikanerkultuur met sy vele...
by Adi | Nov 8, 2024 | Nuus
Die viering van Geloftefees deur Afrikaners woonagtig in die buiteland in verskeie lande kring al wyer uit, soos blyk uit hierdie boodskap wat DitsemBlits as samesteller van die Geloftefeeskalender van Danie Uys in Melbourne ontvang het: Ons nooi almal vriendelik uit...
by Jan | Sep 3, 2024 | Nuus
Rakende die herdenking van die Gelofte van Bloedrivier, het die FAK in Pretoria die volgende uitnodiging uitgestuur: Hiermee nooi ons met graagte al die verteenwoordigers van die verskeie Geloftefeeste uit na die FAK se Gelofteberaad van 2024. Die beraad het ten doel...
by Jan | Sep 3, 2024 | Nuus
DitsemBlits is tans besig met insameling van gegewens van Geloftefeeste en -dienste wat vir vanjaar op 16 Desember en rondom hierdie datum beplan word. Met die oog hierop is reeds twee omsendbriewe aan organiseerders van Geloftegeleenthede gestuur, nie net in...