by Jan | Sep 3, 2024 | Nuus
Rakende die herdenking van die Gelofte van Bloedrivier, het die FAK in Pretoria die volgende uitnodiging uitgestuur: Hiermee nooi ons met graagte al die verteenwoordigers van die verskeie Geloftefeeste uit na die FAK se Gelofteberaad van 2024. Die beraad het ten doel...
by Jan | Sep 3, 2024 | Nuus
DitsemBlits is tans besig met insameling van gegewens van Geloftefeeste en -dienste wat vir vanjaar op 16 Desember en rondom hierdie datum beplan word. Met die oog hierop is reeds twee omsendbriewe aan organiseerders van Geloftegeleenthede gestuur, nie net in...
by Jan | Aug 1, 2024 | Nuus
Waar die ervaring geleer het dat onder talle Afrikaners woonagtig in die buiteland die harte nog warm klop vir die Afrikanervolk en vir Suid-Afrika, is daar ook ‘n sug om die Gelofte op 16 Desember te herdenk, daar waar hulle hul bevind. So het verskeie...
by Jan | Jul 15, 2024 | Nuus
Met dié dat organiseerders van Geloftefeeste soms sukkel om geskikte feessprekers en selfs leraars te kry, word daarop gewys dat uitstekende videos beskikbaar is omtrent die Slag van Bloedrivier en die betekenis van die Gelofte. Meer besonderhede hieroor is by die...
by Jan | Jul 15, 2024 | Nuus
DitsemBlits is tans besig met die samestelling van die 2024 uitgawe van die Geloftefeeskalender en vir doeleindes daarvan word inligting van feeste en -dienste in die volgende basiese formaat versoek.: Bevestiging van die naam van die Geloftefees of –diens. Die...