by Adi | Jun 15, 2026 | Uncategorized
Gepraat van op die man af, luister by hierdie skakel hoe Steve Hofmeyr reguit, feitelik en polities-inkorrek die politiek rondom die Boerevolk en die Gelofte van Bloedrivier ontleed en beoordeel.
by Adi | Apr 22, 2026 | Uncategorized
Goeiedag almal Opname van Geloftefeeste wat sukkel met geskikte spreker Die behoefte is teenoor ons uitgespreek dat ‘n opname gedoen moet word van organiseerders van Geloftefeeste wat sukkel om ‘n geskikte spreker gereël te kry. Dit blyk dat ‘n groot behoefte bestaan...
by Adi | Dec 13, 2025 | Nuus
Nuus van feeste gevier landswyd! Kliek hier
by Adi | Jul 11, 2025 | Nuus
AAN: ALLE ORGANISEERDERS VAN GELOFTEFEESTE EN -DIENSTE Goeiedag almal Geloftefeeste en/of -dienste 2025: Geloftefeeskalender Waar ons ons nou reeds in die tweede helfte van vanjaar bevind, word u hiermee versoek om solank u gefinaliseerde programme vir u Geloftefeeste...
by Adi | Apr 1, 2025 | Nuus
Verskeie Geloftefeeste vind hierdie week plaas ter viering van die Van Riebeeckgelofte van 6 April 1654. Feeste vind o.a. plaas by die CVO-skool Lichtenburg, die Afrikaanse Protestantse Kerk Bainsvlei in Bloemfontein, sowel as by die Paardekraal Monument in...